Weg kuierkos

eMagazine

Provider: Libby eMagazines

Details

PUBLISHED
Cleveland : Media 24 Ltd
DESCRIPTION

1 online resource

ISBN/ISSN
F16A38A0-E970-4C21-BBB2-C2408E156E64
LANGUAGE
Afrikaans
NOTES

Wil jy regtig op jou vakansie of oor jou naweek voor die kospotte staan en swoeg om vir die hele familie kos te maak? Nie so gedink nie. Maar beteken dit jy kan nie lekker eet nie? Aikona, jy gaan smul as jy die splinternuwe Kuierkos 2015 in jou arsenaal het. Die span by Weg het al die harde werk namens jou gedoen. Hier’s 120 resepte, met die klem op doodmaklik maar vreklekker, waarmee jy eggenote, kinders, en kuiergaste kan beïndruk. Ons het elke resep self getoets, pragtig gefotografeer en eenvoudig uiteengesit. Die nuwe Kuierkos is ’n versamelstuk wat jare se plesier gaan verskaf. Lek solank jou lippe af!

Requires OverDrive Read (file size: N/A KB)